Goeie dag vir boomklim, 'n

Marnus is moeg daarvoor om in sy twee broers se skadu te leef.
ISBN
9780799373967
Special Price: ZAR 223.20
Regular Price: ZAR 240.00

Estimated Delivery Time 10-14 Business Days

description
Marnus is moeg daarvoor om in sy twee broers se skadu te leef. Maar toe ’n meisie genaamd Leila hom een oggend vra om ’n petisie teken, is dit die begin van ’n onverwagse avontuur. Marnus beland saam met Leila bo in ’n boom in ’n desperate poging om te keer dat dit afgekap word. En uiteindelik kry Marnus ’n kans om raakgesien te word …
More Information
Special Price ZAR 223.20